Kamiesberg Project: Education Blooms In The Kamiesberg (2008)
Part of the Project
Opvoeding blom in Kamiesberg, by Hannarie Wenhold
Hierdie program is oor ‘n tydperk van drie jaar aangebied deur Dr Louis Benjamin, ‘n sielkundige en kinderopvoedkundige van Kaapstad. Die doel was om onderwysers te help om kinders meer suksesvol te laat leer tydens die eerste drie skooljare van Graad R af sodat hulle die aanbevole geletterdheidsvlak kan bereik.
Die toepassing van hierdie basiesekonsepteprogram in die klaskamers was hoogs suksesvol.